Afrikaans

Ek getuig, O my God, dat U my geskape het om U te ken en U te aanbid. Ek betuig op hierdie oomblick my magteloosheid en U mag, my armoede en U rykdom.

Daar is geen ander God buiten U nie, die Hulp in Gevaar, die Self-Bestaande.

 

- Bahá’u’lláh

 

1-800-22-UNITE